Month: March 2015

Wynnig

Teleurgesteld besef ek nou dat daar ‘n leemte is in die Verklarende Woordeboek. Daar tussen wynhuis en wynjaar is daar nie ‘n woord nie. So alweer is ek die maker van woorde. Wat noem hulle dit? Waansinnig, -e;-er; ste. Mal, kranksinnig; paranoies. Vir eers hoop … Continue reading Wynnig

‘n Wankelende Noot

Weer stuur ek ‘n uitsending van ‘n weenerige komposisie van liedjies.

Ken jy die oorspronklike 500 miles liedjie? Daardie liedjie wat op elke revue al gespeel was met ‘n taxi bestuurder as hoofkarakter? Hier is ‘n wankelende weergawe om jou so op die naat van die naweek se rug te laat ween.

I’m gonna be- Sleeping At Last

En ‘n vetplant omdat vrydae vetplant tipe dae is.