Die storie van Xenofobie


The spear of the nation

Lank gelede in die dorpie Rus en Vrede,
was daar ‘n man gebore met die naam Koning Herodus.
Herodus het in sy vrees van die onbekende,
al die Joodse seuntjies vermoor in hul ellende.

’n Paar jaar later
Sou Jesus skree :
Ek soek water!

Net daarna in die land Suid Afrika,
was daar ’n nasie verower met die naam Inkatha YeSizwe.
Dié het in sy vrees van die onbekende,
Al die uitheemse nasies
Wat werkplek,
slaapplek,
rusplek kom neem,
deur moord hul eie broers en susters vervreem.

Maak dood dit wat jou kwaal
Het hy gesê:
Klip en Staal.

Advertisements

2 thoughts on “Die storie van Xenofobie

Add yours

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: