Tone trap taal


Omdat ek self nog nie ‘n opinie kon formuleer oor die heidige taalkrisis wat ons land getref het nie, wil ek so veel as moontlik enige kultuur en identiteit- paniek blus met ‘n gerusstellende gedig:

Marius Titus:

Skryfwerk

Daar happen soms iets,
ennek siennit.
Ek skryffit dan neer,
ennek miennit.
Dan willek jou nie mesmeraais
of sonner rede kritisaais.
Ek sèrrit plain en hoep maar dat
van julle maybe note sal vat.
Skryf issie daar net virrie skrander,
dis oekkie reg van allie ander.
Ouens doodgewoon soes ek,
sonner titles, net soes ek.

Soe, die beste manier
omme taal te bewaar is:
Liesit, praattit, skryffit,
ontginnit en bedryffit.
Net soelank jy my verstaan
stap skryf en taal ‘n lang pad saam.

En natuurlik is niks heimwee as dit nie ‘n Theuns Jordaan bevat nie:

Advertisements

3 thoughts on “Tone trap taal

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s