Oor die skrywer

 

Ek gaan nou oorskakel in derdepersoon omdat ‘n blog dit vereis.

Delia Rabie se liefde vir skryf was gekweek êrens toe sy nog ‘n gedagte was. As jong dogtertjie het sy altyd papiere en penne nader getrek en waaghalsig krulle en draaie neergepen. Dit was inderdaad die eerste poging tot ‘n skryftaal ontwikkel vir babas.

Delia is Afrikaans en Engels magtig en studeer tans hierdie twee tale in haar derdejaar by die Universiteit van Pretoria. Sy neem ook tweedejaar Zulu waarin sy nog nie magtig is nie (nog nie).

Delia aanskou taal as lewensbron maar vereenselwig nie met strukturaliste nie. Ook nie eintlik met post-strukturaliste nie. Sy is eintlik maar net- dis al.

Lekker lees,

lag vir spelfoute,

Hamba Kahle,

Delia.

 

Advertisements

4 thoughts on “Oor die skrywer

    1. Haai! dankie, ek waardeer dit vreeslik.
      Ek is nou nie juis die kranige blogger nie- ek blammeer dit op my tegnologiese brein-blok.
      Hopenlik kry ek weer vinnig inspirasie om weer te skryf… op die oomblik is writers-block ‘n ernstige situasie 🙂

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s